In Dreams @ Emalyth Arts Expo INFINITI

Leading up to Emalyth Arts Expo INFINITI, I got to speak to Dirky Kalifornia of In Dreams:

 

11064802_830055600401914_7312670284119209570_n

 

 1) What are you most looking forward to at the Emalyth Arts Expo?

 

Ek sien uit na die hele event. Wolmer is een van my favourite venues om te jam. Die crowd daar is altyd fokken mal, ek love dit! Maar  meeste van alles is om die jaar af te skop by so cool fest.

 

2) What are your thoughts on the local metal scene?

 

Ek dink venues is besig om min te raak, maar die talent in die scene is insane. Bands kort meer exposure voor groter crowds met decent stages en sound, dit is hoekom al die bands events soos hierdie een appreciate.

 

3) Do you have any favourite gig experiences?

 

Laas jaar, 2 Oktober 2015, het ek ‘n pa geword en daai aand ‘n gig gespeel en dit was die perfekte way om my seun (Gabriel-Dee) se geboorte te celebrate saam my band en fans. Die album launch vir “Evilution” was net so special. Ons het baie jare gewerk om daar uit te kom; dit is iets wat altyd een van die beste oomblike van my lewe sal bly.

 

4) What does 2016 hold for In Dreams?

 

2016 gaan ‘n moerse ride wees. Ons skop af by hierdie event (Emalyth) en dan jam ons by Witchfest. Ons beplan ook ‘n UK toer vir Junie/Julie, die datums moet net confirm word. Dan kap ons die studio vir die volgende album. Intussen toer ons “Evilution” tot ons arms af moer.

 

5) What advice can you give to people wanting to start a band?

 

Kry die REGTE bandmembers bymekaar. Maak nie saak hoe goed die bra kan jam nie. Die beste muso is nie noodwendig die beste dude vir jou band nie. En dan jam jou hart uit en love wat jy doen. As jy dit love sal die fans dit love.

 

6) If you could go back in time to any musical period, what would it be and why?

April 5, 1994, Seattle, Washington. Why? Om Kurt Cobain se lewe te red en ‘n show saam Nirvana te jam.

 

Catch In Dreams at Emalyth Arts Expo INFINITI

Be the first to comment

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*


When Breitling replica watches launched Navitimer in 1952, this was undoubtedly the replica watches uk brand's first venture into aviation: it would create swiss replica watches for aviation instruments or replica watches uk wristwatches that would provide pilots with useful information on the fly.